Foto geneem gister by ons Holiday Club
My hart is om deel te wees van 'n liefdes Revolusie. Dit begin by myself en jouself. Revolusie: draai jou lewe, draai jou wêreld...
Wednesday, 29 June 2011
Afgedopte verf...
Daar word tans aan ons ou plaas huisie gewerk, dit alles vir die reg maak van ons 1ste-ling wat oppad is. Alles is maar beroerd veral met die verf van al die kamers. Ons het ontdek dat die vorige huurders nie primer ('n verf onderlaag) op die mure gesit het voordat hulle geverf het nie, met die gevolg dat al die huidige verf op die mure afdop. Dus moes ons nou al die mure van ou verf afskraap en dan onderlaag opsit en dan 3 lae verf. Dit is nogals 'n groot werk en om te dink dat al die moeite gespaar sou kon wees indien 'n mens reg gewerk of geleer is van die begin af. Dit laat my dink aan ons as mens... hoeveel van ons dop af asgevol van 'n onvoorbereide lewe. Of hoeveel van ons dra nou maar ons maskers om iets te wees, om voor te gee dit wat ons nie bedoel was om te wees nie? Op hoeveel verkeerde maniere word ons van kunsbeen af aan geleer oor ons God's beeld, oor verskillende mense van verskillende agtergronde en kutuur? Ek vang myself kort kort uit en vra myself waarmee is ek besig? Mag God ons denke en persepsies kom verander oor die lewe, oor mense en oor God. Kom ons vra die God's vraag? TREE GOD OP IN DIT WAT EK DOEN???
Thursday, 23 June 2011
My Nagmaalslied: Ps.51 (Rein)
Wees my genadig o God
In U troue liefde
Wis my oortredings uit
In U groot barmhartigheid
Wees my genadig o God
Was my skoon van my skuld
Skoon van my skuld
Reinig my van my sonde
Reinig my
Neem tog my sonde weg
Dat ek rein kan wees
Dat ek witter kan wees as sneeu
Witter kan wees as sneeu
Wees my genadig o God
Skep vir my 'n rein hart
O God vernuwe my
Gee my 'n vaste Gees
'n Vaste Gees
In U troue liefde
Wis my oortredings uit
In U groot barmhartigheid
Wees my genadig o God
Was my skoon van my skuld
Skoon van my skuld
Reinig my van my sonde
Reinig my
Neem tog my sonde weg
Dat ek rein kan wees
Dat ek witter kan wees as sneeu
Witter kan wees as sneeu
Wees my genadig o God
Skep vir my 'n rein hart
O God vernuwe my
Gee my 'n vaste Gees
'n Vaste Gees
Monday, 20 June 2011
My Miga 6 lied
Wat sal ek saam my neem
As ek na die Here toe gaan
As ek voor ons groote God
Gaan kniel en gaan staan
Mens , die Here het
Jou bekend gemaak vir dit wat goed is
En Hy vra
En Hy vra van jou
Dat jy reg laat geskied
Jy Sy liefde en trou bewys
Jy bedagsaam sal lewe
Voor die Here jou God
Om die Here te dien is wysheid
Om die Here jou God te dien is wysheid
Amen
As ek na die Here toe gaan
As ek voor ons groote God
Gaan kniel en gaan staan
Mens , die Here het
Jou bekend gemaak vir dit wat goed is
En Hy vra
En Hy vra van jou
Dat jy reg laat geskied
Jy Sy liefde en trou bewys
Jy bedagsaam sal lewe
Voor die Here jou God
Om die Here te dien is wysheid
Om die Here jou God te dien is wysheid
Amen
Wednesday, 15 June 2011
Why should leaders pray?
1. Prayer is an essential leadership activity
2. Prayer brings the Spirit's filling
3. Prayer brings God's wisdom
4. Prayer accesses God's power
5. Prayer relieves stress
6. Prayer reveals God's agenda
2. Prayer brings the Spirit's filling
3. Prayer brings God's wisdom
4. Prayer accesses God's power
5. Prayer relieves stress
6. Prayer reveals God's agenda
Monday, 13 June 2011
My Sprokies kind: 'n lied van my as amper pa wees aan my sprokies kind...
My sprokies kind
Die God's besluit waarin ek vind
Dat jy hier by my is
My nuwe lewe gee
Dan voel ek 'n traan
Hier in my oë kom staan
Hoe rustig klop my hart
In verlange na jou
O koele water van die spruit
Waarin ek na jou oë staan en kyk
O koele water van die spruit
Ek luister na jou geluid
Wanneer jy nader kom
Jou skoonheid my verstom
Hoe kry jy dit reg
Ons harte gevleg
Speel ek met my boks guitar
Slaan ek met 'n plektrum snaar
Die son se glorie gesteel
Deur ons harte gedeel
Die God's besluit waarin ek vind
Dat jy hier by my is
My nuwe lewe gee
Dan voel ek 'n traan
Hier in my oë kom staan
Hoe rustig klop my hart
In verlange na jou
O koele water van die spruit
Waarin ek na jou oë staan en kyk
O koele water van die spruit
Ek luister na jou geluid
Wanneer jy nader kom
Jou skoonheid my verstom
Hoe kry jy dit reg
Ons harte gevleg
Speel ek met my boks guitar
Slaan ek met 'n plektrum snaar
Die son se glorie gesteel
Deur ons harte gedeel
Friday, 10 June 2011
God die Vader
My gedig vir Pinkster: Getietel: God die Vader
Wie sou kon raai
Wie sou kon sê
Wie sou weet waar die liefde lê
Gelukkig is die wat weet
Gelukkig is die wat nooit vergeet
Geseënd is die wie se hoop hul nooit beskaam
Wie vir hul lewe iets beraam
Waar vind jy toevlug
Waar vind jy skuiling
Wie is jou rots waarop jy kan staan
Mooi is die vreugde
Mooi is geluk
Het jy dit al ooit beskik
Sinlose woorde
Kragtige dade
Soekende antwoorde
Een weg
Hy's reg
God die Vader
Sonder perke
Wie sou kon raai
Wie sou kon sê
Wie sou weet waar die liefde lê
Gelukkig is die wat weet
Gelukkig is die wat nooit vergeet
Geseënd is die wie se hoop hul nooit beskaam
Wie vir hul lewe iets beraam
Waar vind jy toevlug
Waar vind jy skuiling
Wie is jou rots waarop jy kan staan
Mooi is die vreugde
Mooi is geluk
Het jy dit al ooit beskik
Sinlose woorde
Kragtige dade
Soekende antwoorde
Een weg
Hy's reg
God die Vader
Sonder perke
Wednesday, 8 June 2011
My roeping tot die bediening is "to minister Christ"
Ons moet weet ons taak is die belangrikste wat daar kan wees. Ons dra kennis oor met gesag. Ons moet opnuut uitmaak wat hierdie kennis is: Wat is die een ding wat ons te sê het? Dallas Willard sê die een ding is: Lewe onder die koninkryk van God, dws om te lewe met Christus, is nou beskikbaar vir almal. Hierdie boodskap het veranderende krag, dit verander die wêreld. Paulus het hierdie krag vertrou. Hy het nie op eie bekwaamhede vertrou en dit ontwikkel nie. Hy het geglo die Gees sal mense raak en verander. He stood in the strenght of Christ. Ons moenie ons weer in bediening afbreek tot iets wat gedoen kan word nie. Dan mik ons te laag en raak ons metodies. Om dissipels te bou is God se werk. Beoefen "ministry in the easy yoke" Walk in the yoke with Christ. He is doing the work. Glo dat die effek van werk in God se hande is. Who you become is more important tot God than the work you do. Harder werk gaan nie help nie. Ons sukses model is dikwels 'n selfopleggende las. Die suksesvraag is bloot: "Tree God op in dit wat ek doen"
Ons moet weet ons taak is die belangrikste wat daar kan wees. Ons dra kennis oor met gesag. Ons moet opnuut uitmaak wat hierdie kennis is: Wat is die een ding wat ons te sê het? Dallas Willard sê die een ding is: Lewe onder die koninkryk van God, dws om te lewe met Christus, is nou beskikbaar vir almal. Hierdie boodskap het veranderende krag, dit verander die wêreld. Paulus het hierdie krag vertrou. Hy het nie op eie bekwaamhede vertrou en dit ontwikkel nie. Hy het geglo die Gees sal mense raak en verander. He stood in the strenght of Christ. Ons moenie ons weer in bediening afbreek tot iets wat gedoen kan word nie. Dan mik ons te laag en raak ons metodies. Om dissipels te bou is God se werk. Beoefen "ministry in the easy yoke" Walk in the yoke with Christ. He is doing the work. Glo dat die effek van werk in God se hande is. Who you become is more important tot God than the work you do. Harder werk gaan nie help nie. Ons sukses model is dikwels 'n selfopleggende las. Die suksesvraag is bloot: "Tree God op in dit wat ek doen"
Subscribe to:
Posts (Atom)