My gedig vir Pinkster: Getietel: God die Vader
Wie sou kon raai
Wie sou kon sê
Wie sou weet waar die liefde lê
Gelukkig is die wat weet
Gelukkig is die wat nooit vergeet
Geseënd is die wie se hoop hul nooit beskaam
Wie vir hul lewe iets beraam
Waar vind jy toevlug
Waar vind jy skuiling
Wie is jou rots waarop jy kan staan
Mooi is die vreugde
Mooi is geluk
Het jy dit al ooit beskik
Sinlose woorde
Kragtige dade
Soekende antwoorde
Een weg
Hy's reg
God die Vader
Sonder perke
No comments:
Post a Comment