Wat sal ek saam my neem
As ek na die Here toe gaan
As ek voor ons groote God
Gaan kniel en gaan staan
Mens , die Here het
Jou bekend gemaak vir dit wat goed is
En Hy vra
En Hy vra van jou
Dat jy reg laat geskied
Jy Sy liefde en trou bewys
Jy bedagsaam sal lewe
Voor die Here jou God
Om die Here te dien is wysheid
Om die Here jou God te dien is wysheid
Amen
No comments:
Post a Comment