Wednesday 8 June 2011

My roeping tot die bediening is "to minister Christ"
Ons moet weet ons taak is die belangrikste wat daar kan wees. Ons dra kennis oor met gesag. Ons moet opnuut uitmaak wat hierdie kennis is: Wat is die een ding wat ons te sê het?  Dallas Willard sê die een ding is: Lewe onder die koninkryk van God, dws om te lewe met Christus, is nou beskikbaar vir almal. Hierdie boodskap het veranderende krag, dit verander die wêreld. Paulus het hierdie krag vertrou. Hy het nie op eie bekwaamhede vertrou en dit ontwikkel nie. Hy het geglo die Gees sal mense raak en verander. He stood in the strenght of Christ. Ons moenie ons weer in bediening afbreek tot iets wat gedoen kan word nie. Dan mik ons te laag en raak ons metodies. Om dissipels  te bou is God se werk. Beoefen "ministry in the easy yoke" Walk in the yoke with Christ. He is doing the work. Glo dat die effek van werk in God se hande is. Who you become is more important tot God than the work you do. Harder werk gaan nie help nie. Ons sukses model is dikwels 'n selfopleggende las. Die suksesvraag is bloot: "Tree God op in dit wat ek doen"

1 comment:

  1. Gys het gisteraand vir Eugene Peterson aangehaal wat iets in die rigting sê dat 'n besige "pastor" is besig om sy roeping te verraai.

    ReplyDelete